Portefeulje…
Ons werk in die veld
Hier kan u ’n kykie kry na van ons werk en projekte in die landboubedryf.
Ons portfolio wys die verskillende toepassings van drone-tegnologie in
*graanlande, wingerde, boorde en ander gewasse*.
Van doelgerigte bespuiting tot die toediening van voedingstowwe – ons wys
graag hoe moderne drone-tegnologie prakties in die landbou aangewend word.
*Elke projek vertel ’n storie van presisie, tegnologie en harde werk.*
Kyk gerus hier na ons videos: